Luister 'n

Potgooi

Ons bring al jou gunsteling programme op een plek bymekaar. Luister weer, en weer!

Hennie Stander

Prof. Hennie Stander is 'n emeritus professor in die Dept. Antieke en Moderne Tale en Kulture aan die Universiteit van…

10 episodes

Jacques Malan

Jacques Malan (Maandae om 07h30 op Dagbreek) is 'n prediker wat bekend is vir sy Skrifgefundeerde bediening en sy sterk…

21 episodes

Johnny Louw

Johnny Louw (Dinsdae om 07h30 op Dagbreek) is 'n evangelis en prediker wat geken word vir sy kragtige, passievolle en…

12 episodes

Liesl Louw-Vaudran

Liesl Louw-Vaudran is 'n senior adviseur by die International Crisis Group, waar sy op die Afrika-unie fokus. Sy is 'n…

4 episodes

Lizelle Burger

Ek is Lizelle Burger, 'n gebore en getoë inwoner van Vredendal. Nadat ek my graad aan die US verwerf het,…

5 episodes

Marietjie Nel

Marietjie Nel is al vir 30 jaar betrokke by Radio Namakwaland. Sy het op n gereelde basis programme oor Ouerskap,…

5 episodes

Mike Burnard

Vir die afgelope 50 jaar het Mike en Helen die voorreg gehad om Christene te dien in lande regoor Afrika,…

0 episodes

Neville Goodchild

Pastoor by LEWENDE WOORD Bloemfontein. Dinamiese leier en leraar wat mense aanmoedig en inspireer om hul potensiaal te ontdek en…

4 episodes

Sonja Janse van Rensburg

Vrywilliger-koördineerder by Geopende Deure. Sonja se werk by Geopende Deure is 'n roeping en 'n direkte antwoord op gebed uit…

0 episodes

Stephen Enslin

Pastoor Stephen Enslin is die leraar van AGS Oase gemeente in Vredendal. Elke oggend, 6:00–6:45, bemoedig hy ons uit God…

7 episodes