Luister 'n

Potgooi

Ons bring al jou gunsteling programme op een plek bymekaar. Luister weer, en weer!

Beau de Klerk

Beau de Klerk (Woensdae om 07h30 op Dagbreek) is bekend vir sy passievolle verkondiging van die evangelie van Jesus Christus.…

8 episodes

Bertina Engelbrecht

Ek is al 'n Sjef in ons kontrei vir 30 jaar. Ek is die eienaar van Mad Hatter's Coffee Shop…

5 episodes

Brugbou

Dr Jan Oosthuizen is in voltydse bediening sedert 1990, en is die geestelike leiers van die Harvester Gemeente in Clanwilliam.…

8 episodes

Colin Don Schouw

Colin Don Schouw is a seasoned business consultant, marketing strategist, and communicator with a strong background in brand development, public…

11 episodes

Crizaan Sampson

Crizaan Sampson is ’n lewensafrigter, berader, spreker en bemagtiger met ’n passie om veral vroue en jongmense te help ontdek…

2 episodes

Daniela Allerbeck

Daniela Allerbeck is 'n toegelate prokureur en dien as Grondwetlike Bevordering Programbestuurder by die FW de Klerk Stigting. In dié…

4 episodes

Dawie Steyn

Dawie Steyn is ’n gelowige en toegewyde volgeling van Jesus Christus met ’n hart vir mense en die uitbreiding van…

1 episode

Dr Louise van Coller

Ek is dokter Louise van Coller, en ek het 'n doktorsgraad in huweliks- en gesinsberading, wat absoluut my roeping en…

11 episodes

Dr Melody de Jager

Neuro-Ontwikkeling Spesialis. Ma van 3, ouma van 8, outeur van 11 boeke in 8 tale, grondlegger van die Mind Moves…

2 episodes

Ds. Pieter van Wyk

Ds. Pieter van Wyk is ’n predikant van die Evangelies-Gereformeerde Kerk van Suid-Afrika. Sy bediening staan binne die gereformeerde geloofstradisie,…

2 episodes

Gerjo-Ben & Renata van der Merwe

Gerjo-Ben & Renata van der Merwe – Kruispad-bediening Gerjo-Ben en Renata van der Merwe is ’n egpaar wat hulle bediening…

3 episodes

Harald Pakendorf

Gebore op 22 Januarie 1940 op 'n sendingstasie van die Berlynse Sendinggenootskap buite Middelburg in Mpumalanga. Hy was op Hoërskool…

10 episodes