Potgooi

André du Toit

Kan ek myself so voorstel:
André du Toit – gered en gewas deur die bloed van die Lam. Ek was bevoorreg om in ‘n ouerhuis groot te word waar ek as jong seun aan die knieë van my ouers die Here Jesus kon aanneem. Ek is al 54 jaar getroud met Cecilia, die pragtigste vrou en maat. Ons is geseënd met twee pragtige kinders, en ek kon vir 57 jaar voltyds in die diens van Koning Jesus staan.