Pastoor Stephen Enslin is die leraar van AGS Oase gemeente in Vredendal. Elke oggend, 6:00–6:45, bemoedig hy ons uit God se Woord — nie net om te oorleef nie, maar om in oorwinning te lewe deur die genade en krag wat Jesus Christus in ons werk.