Potgooi

Pastoor Chanell Beukes

Pastoor Chanell Beukes is verbonde aan Living Victory Church in Mosselbaai. Sy dien in die bediening van God se Woord en deel Bybelse boodskappe wat mense op hulle geloofsreis kan bemoedig en versterk.

Dit is ’n voorreg om haar as ’n spreker te verwelkom en saam te luister na die boodskap wat die Here deur haar bediening wil bring. Sy is getroud met Pastoor Izak Beukes.