Pastoor Chanell Beukes https://934fm.co.za/podcasts/pastoor-chanell-beukes/ Pastoor Chanell Beukes is verbonde aan Living Victory Church in Mosselbaai. Sy dien in die bediening van God se Woord en deel Bybelse boodskappe wat mense op hulle geloofsreis kan bemoedig en versterk. Dit is ’n voorreg om haar as ’n spreker te verwelkom en saam te luister na die boodskap wat die Here deur haar bediening wil bring. Sy is getroud met Pastoor Izak Beukes. en https://934fm.co.za/wp-content/uploads/2026/10/Potgooi-chanell-beukes.png Pastoor Chanell Beukes https://934fm.co.za/podcasts/pastoor-chanell-beukes/ Radio Namakwaland no Pastoor Chanell Beukes 00000 - 3 November 2026 https://934fm.co.za/podcasts/pastoor-chanell-beukes/pastoor-chanell-beukes-00000-3-november-2026/ Skoenlapper nuut deur God se Liefde

]]>
Di, 03 Nov 2026 09:08:14 +0000 https://934fm.co.za/podcasts/pastoor-chanell-beukes/pastoor-chanell-beukes-00000-3-november-2026/ 00000 0