Stephen Enslin is die pastoor van A.G.S Oase in Vredendal saam met sy vrou Ronel. Hy bied elke weeksoggend om 6:00 Dagbreek aan. Elke oggend ‘n vars gedagte uit God se Woord om jou te versterk in jou reis met die Here.