Tot Sy eer.
Search

Grootvoël Boeremusiekfees 2024

Radio Namakwaland is vanjaar weer betrokke by die Grootvoël Boeremusiekfees wat plaasvind 27 & 28 September by Hoërskool Oudtshoorn!

Die volgende orkeste is deel van hierdie geleentheid:

  • Die Hardeveld Boereorkes
  • Die Grootvoël Boereorkes
  • Die Kaapse Affodille
  • Theo Slabbert en die Karooboereorkes
  • Baardskeerdersbosorkes
  • Die Donkiekar boereorkes
  • Oom Allen Green

 

Baie dankie aan die volgende borge!