Tot Sy eer.
Search

Blogs

Pampoen en eiervrug gebak

My keuse van pampoen is botterskorsie.Die grys pampoen werk net so lekker.400g pampoen.1 groot eiervrug.1 blomkool in kleiner blommetjies.1 rooi soetrissie,of halwer rooi en halwe

MEER INLIGTING

Pampoenpoffers

1½ kop opgekookte pampoen.1 Eetl xylitol of suiker van jou keuse.2 Groot plaaseiers.1 Kop neutmeel og gewone.2 Tel bakpoeier.Bietjie sout.As jy neutmeel gebruik moet jy

MEER INLIGTING

Kookwaterbeskuit

Oond 180 gr C. Smelt 500 gr margarine, 500 ml suiker, 5 ml sout in 500 ml kookwater.  Klits 3 eiers en roer by suikermengsel.

MEER INLIGTING

Perske Hoender

Oond 180 gr C. Rol 8-10 stukke hoender in 1 pakkie sampioensop. Pak in oondbak, sprinkel liggies met horenderspeserye. . Voeg 1 gekerfde ui en

MEER INLIGTING

Hoenderbredie

Kook hele hoender met sout en peper en neut en bietjie witwyn of bruinasyn.Laat afkoel en ontbeen maar asb hou die sous.Vul die sous aan

MEER INLIGTING