Tot Sy eer.
Search

Blogs

Tunatert

Oond 180ºC. Smeer tertbak. Klits 4 eiers,voeg by 2e sagte margarien, 1½ e blatjang, 1 gekapte ui, 1 blikkie tuna (dreineer), 1t droë pietersielie, ½

MEER INLIGTING

Klits-en-bak-koek

Oond 180ºC. Smeer 2 koekpanne en voer uit. Klits alles goed vir 2 minute: ½ k sagte margarien, 1½ k meel, 2t bakpoeier, 3 kwart

MEER INLIGTING

Brooddeeg roosterkoek

2-3 groot uie in stukkies gesny, olie, gekoopte mosterdous of blatjang, 1kg brooddeeg – koop sommer by die supermark, 1kg lekker wors – gaar en

MEER INLIGTING

Koejawelglase [foto geleen]

1 blik (40g) koejawels, 1 blik (380g) kondensmelk, 80ml (derde) suurlemoensap, 100g wit sjokolade,grof gerasper. Knip die koejawelstukke kleiner met ‘n skêr. Skep dit saam

MEER INLIGTING

Pronutro koekies

 Die resep het ek in 1982 by ‘n vriendin in Oranjemund gekry. Ons het saam potteryklasse geloop en sy het dit gebring vir teetyd. Ons het

MEER INLIGTING

Broodslaai

Braai 1 witbrood in blokkies gesny tot bruin in vlak olie. Dreineer op kombuispapier en hou eenkant. Sny 500g cheddarkaas in blokkies. Pak in lae

MEER INLIGTING