Tot Sy eer.
Search

Blogs

Frikkadelle in Uie-sous

Maak frikkadelle.   Meng saam: 800 gr maelvleis, 1 gekapte ui, 2 t droê pietersielie, 3 eiers, 2 t mosterdpoeier, 1 k broodkrummels, 1 gekapte greenpepper,

MEER INLIGTING

Hoender en Bonepot

Braai 8 hoenderstukke en bietjie olie, [in ysterpot wat in oond kan gaan], tot goudbruin aan alkante. Sprinkel 2 gekapte uie, 2 gekapte soetrissies, 2

MEER INLIGTING

Pampoenpoffertjies

Meng saam: 2 k gaar, fyn pampoen, 3/4 k bruismeel, 3 eiers, 1/2 t fyn kaneel, 1/2 t sout.    Bak lepels-vol in medium warm, diep 

MEER INLIGTING

Vinnige Souttert

ond 180 gr C.   Meng alles saam:  1/2 k bruismeel, 3 E kookolie, 1 en 1/2 k gerasperde kaas, gekapte gras-ui, oF 1 klein gekapte

MEER INLIGTING

Pampoen Skons

Oond 180 gr C.   Klits saam:  60 gr sagte botter en 50 ml suiker. Voeg 250 ml fyn gaar pampoen, 1 geklitste eier en 60

MEER INLIGTING

Vrugte Blatjang

Verhit vlg bestandele in kastrol: 4 half-ryp mango’s, in stukkies gekap of 2 pynappels, 2 groot gekapte uie,  250 ml sultanas, 2 t vars gerasperde

MEER INLIGTING

4 Minute Kaaskoek

Breek 1 pakkie tenniskoekies in stukkies op boom van groot tertbak.   Meng 1 L jogurt van jou keuse met 1 blikkie kondensmelk. Skep op koekies

MEER INLIGTING