Maklike Mikrogolf Melkkos
1 Liter Melk, 180 ml koekmeel, 2 ml sout, 15 ml botter of margarien,kaneelsuiker. Mikrogolf die melk ongeveer 10 min. oop in ‘n 2 liter-bak
1 Liter Melk, 180 ml koekmeel, 2 ml sout, 15 ml botter of margarien,kaneelsuiker. Mikrogolf die melk ongeveer 10 min. oop in ‘n 2 liter-bak
6 snye gesmeerde brood, 1 blik weense worsies, 2 koppies melk, 1 teelepel aangemaakte mostert – of gekoop mostert, 2 eiers, 2 eetlepels gerasperde ui,
250 ml melk, 120g brood, 3 eiers, 90g cheddarkaas, 2 blikke tuna in water – gedreineer, sout en peper na smaak, 1 ui. Kap ui
Neem 1 wildsboud, om en by 2 kg. Steek gate in met skerp mes en stop met spek, knoffel en rosyne. Plaas in diep glasbak.
Oond: 170 gr C. Klits saam; 400 gr sagte botter, 250 ml versiersuiker en 1 t vanilla/lemoengeursel tot sag en romerig. Sif saam: 800 ml
Oond: 180 gr C. Klits saam: 60 gr sagte botter, 125 ml suiker, 1 groot eier en 3 t fyn appelkooskonfyt. Sif saam: 250 ml
Braai 1 gekapte ui, 2 t fyn knoffel en 1 gekapte selderystingel in bietjie olie, in kastrol. Roer 2 gekapte groen soetrissies by en braai
Neem 500 gr gerysde brooddeeg en rol op meelbestrooide oppervlak, in reghoek uit. Sprinkel 100 ml bruinsuiker oor en ook 3 ml fyn kaneel en
Kerriemaalvleis; Braai 1 gekapte ui en 1 t fyn knoffel in bietjie olie. Roer by: 1 t borrie, 2 t kerriepoeie en 1/2 t komyn
So maak mens: Meng 1 kg gemaalde lewer, 1 gekapte ui, 2 gerasperde wortels, 1 k bruismeel, 1/2 k rou hawermout, 2 eiers, 2 E
Radio Namakwaland 2022
Geskep deur Fritz Bester