Milo en klapper balletjies
In ‘n groot bak: 1 pakkie Mariekoekies, fyn gerol, 1 blik kondensmelk, 4 E Milo, 1/2 k klapper. Meng tot alles bymekaar is en rol
In ‘n groot bak: 1 pakkie Mariekoekies, fyn gerol, 1 blik kondensmelk, 4 E Milo, 1/2 k klapper. Meng tot alles bymekaar is en rol
Braai 1 pakkie baconstukkies, 1 gekapte ui en 1 pakkie sampioene tot sag. Snipper ‘n 1/4 kopkool en kook in soutwater tot sag en dreineer.
Oond 180 gr C. Plaas alle droë bestandele in knieskottel: 3 klein pakkies bruismeel [500 gr elk], 1 t sout, 1 k suiker. Vryf 600
Meng saam: 3 k gaar pampoen, fyn gedruk, 2 eiers, 1/2 t sout, 2 k bruismeel, 1 t bakpoeier. Braai Lepels-vol in diep, medium warm
Klits alles goed saam: 1 blik Coconut Cream, 1 t vanilla essens, 3 E kakaopoeier, 2 E heuning en knippie sout. Gebruik vir versiersel vir
Oond 180 gr C. Gooi 1 k rou rys in oondbak. Rol 8 rou hoenderstukke in pakkie sampioensoppoeier en pak bo-op rou rys. Meng orige
Sit varkrib stukke in slowcooker. Meng 1 k warm water en 1/4 k soetwyn, 1 E worcestersous. Gooi oor ribber. Sout en peper na smaak.
Roer saam: 1 pakkie Bruismeel [500 gr] [4 koppies] 1 t sout, 2 eiers en 2 k kraanwater. Roer met lepel deur, as deeg te
In kastrol; 1 kg vleis [sopbene] 1 gekapte ui, 1 gekapte groenrissie, 2 gekapte of gerasperde, geelwortels. 1 gekapte selderystingel. Gooi by, 2 en 1/2
Oond: 180 gr C. Meng saam: 500 gr maalvleis, 1 klein gekapte ui, 1 E tamatiesous, 2 t Worcestersous, 1 eier 1/2 k broodkrummels of
Radio Namakwaland 2022
Geskep deur Fritz Bester