Tot Sy eer.
Search

Blogs

Biltong Frittata

Smelt 2 t margarine en braai 1 gekapte ui en halwe gekapte soetrissie tot sag.  Klits 4 groot eiers, 30 ml melk sout en peper

MEER INLIGTING

Wortelkoek

Oond   180 gr C.     Verroom in mengbak: 250 ml suiker, 250 ml olie en 3 eiers.   Sif saam : 375 ml koekmeel, 10 ml bakpoeier,

MEER INLIGTING

Vinnige gemmerpoeding

2 x 200 g-pakkies gemmerkoekies, gebreek 1 x 385 g-blik tertappels 150 g/250ml pitlose rosyne 1 x 410 g-blik ingedampte melk Meng al die bestanddele

MEER INLIGTING

Neutebrood (28/06/2017)

250g/500ml Koekmeel 20ml bakpoeier 5ml sout 125ml suiker 50ml sagte botter of margarien 1 eier 250ml melk 100g/250ml okkerneute,gekap 125ml glanskersies,gekap Voorverhit die oond tot

MEER INLIGTING

Rice Crispie Blokkies

500g Rice Crispies 2 K Suiker 500g Dadels, fyngesny 250g Margarien of botter Smelt margarien saam met dadels en suiker. Sodra dit goed gesmelt is,

MEER INLIGTING