Tot Sy eer.
Search

Blogs

Taai Hoender

Plaas hoender-stukke in ‘n diep kastrol. Voeg by: 4 E sojasous/worcestersous, 4 E bruinsuiker, 3 E heuning, 1 E kookolie en sout.   Gooi 1 k

MEER INLIGTING

Pynappel-poffers

Meng saam:  373 ml bruismeel, knippie sout, 125 ml suiker, 1 eier, 250 ml melk, 1 blik gedreineerde fyn pynappel en 1 E soetrisssie-sous.  Skep

MEER INLIGTING

Boeliebeef Koekies

Meng saam:  2 geskilde, gerasperde aartappels, 1 klein gerasperde ui, 1 blik boeliefeef, fyner gedruk, 125 ml bruismeel, 1 eier en 1/4 t sout.    Bak

MEER INLIGTING

Tjops in Uiesous

Braai 6 tjops goudbruin.  Plaas in oondpan. Meng vlg vir sous: 250 ml kookwater, 100 ml mayonaise, 100 ml tamatiesous, 1 pk bruin uiesoppoeier, 100

MEER INLIGTING

Kondensmelk Yskastert

Klits 1 minuut saam:  1 blik kondensmelk, 1 bakkie roomkaas, 1 pakkie vanilla kitspoeding en 3 E suurlemoensap.  Skep in koekiekors.   Plaas in yskad tot

MEER INLIGTING

Mayonaise Muffins

Oond 180 gr C.     Meng saam:  2 k bruismeel, 1/4 t sout, 4 E  mayonaise  1 k melk en 1 t suiker.    Skep lepels-vol in

MEER INLIGTING