Appel-Neut Speserye Broodjie
Oond 180 gr C. Plaas 2 gerasperde groen appels in mengbak. Strooi 200 ml suiker oor en laat vir10 minute staan. Sif droë bestandele by:
Oond 180 gr C. Plaas 2 gerasperde groen appels in mengbak. Strooi 200 ml suiker oor en laat vir10 minute staan. Sif droë bestandele by:
Pak 15 hoenderstukke in oondbak.Sprinkel met hoenderspeserye en sout, ook 2 t fyn knoffel en 1 gekapte ui. Meng bestandele vir sous: 175 ml plein
Oond 180 gr C. Meng saam in mengbak; 125 ml koekmeel, 75 ml mielieblom, 125 ml gesifte versiersuiker, 15 ml bakpoeier en 1/4 t sout.
Maak kors van 1 pakkie Tenniskoekies, fyner gerol, en 3 E gesmelte margarine. Druk vas in diep tertbak. Vulsel: Klits 500 gr Cremora en 250
Oond 200 gr C. Neem winkel brooddeeg en sprei uit op gesmeerde bakplaat. Smeer tamatiesous op deeg. Sprinkel ‘n groot pak chips, enige geur, fyner
Oond 190 gr C. Alle bestandele bymekaar in ‘n mengbak: 85 gr sagte margarine, 175 ml suiker, 1 groot eier, 275 ml koekmeel, 5 ml
Oond 180 gr C. Meng saam vir kors: 500 ml sagte broodkrummels, 1/4 ui fyn gekap, 2 t gekapte vars pietersielie of 1 t gedroogde
Oond 180 gr C. Smelt 250 ml margarine oor lae hitte. Haal van stoof en roer 280 ml geelsuiker by. Roer goed. Voeg 1 geklitste
Smelt saam in kastrol op medium hitte: 1 k margarine, 2 k suiker, 2 E stroop en 4 E water. Meng 2 k koekmeel, 2
Oond 180 gr C. Sif saam in mengbak: 200 ml koekmeel, 125 ml bruismeel, 2 ml sout en 125 ml versiersuiker. Vryf 125 ml margarine
Radio Namakwaland 2022
Geskep deur Fritz Bester