Vinnige Aarbei Roomys
In voedselverwerker: 2 houers gladde maaskaas, 2 blikke kondensmelk, 2 k vars aarbeie en knippie sout. Meng tot glad. Skep in roomysbak en plaas in
In voedselverwerker: 2 houers gladde maaskaas, 2 blikke kondensmelk, 2 k vars aarbeie en knippie sout. Meng tot glad. Skep in roomysbak en plaas in
Oond 180 gr C. Voer 2 ronde koekpanne met bakpapier en smeer goed. Sif saam in mengbak: 2 k bruismeel, 1/4 t sout. 1 t
1 Klits 1 houertjie Orley Whip styf. 2. Klits 2 blikke caramel kondensmelk en 250 ml melk saam. 3. Voeg 2 pakkies sjokolade kitspoeding by
Oond 180 gr C. In mengbak; 2 k koekmeel, 4 t bakpoeier, 1/4 t sout, 1/2 t mosterdpoeier, 45 ml sonneblom-olie, 2 eiers, 1 k
Sif saam in mengbak: 250 ml koekmeel, 10 ml bakpoeier, knippie sout, 45 ml kakaopoeier, Roer 250 ml suiker by. Klits saam: 2 eiers, 50
Sny 1 pakkie dadels kleiner en gooi 1 t koeksoda en 1 k kookwater oor. Oond 180 gr C. Klits saam: 2 groot eiers, 250
Oond 150 gr C. 300 gr gemengde vrugtekoek mengsel, Meng saam: 100 gr gekapte cherries, 100 gr gekapte maketaanstukkies en 100 gr gekapte groenvye. Gooi
Oond 180 gr C. Klits saam: 4 eiers, 500 ml suiker, 375 ml olie en 1 t lemoen essens. Sif saam: 500 ml bruismeel, 5
Meng saam in bak; 2 gekookte hoenderborsies in stukkies gesny, 1 blik pynappelstukkies, dreineer, komkommerblokkies, rooi ui skyfies, rooi/groen pepper stukkies, blaarslaai en gevriesde ertjies
Oond 180 gr C. Braai 16 hoenderstukke in bietjie olie tot goudbruin. Pak in oondbak en sprinkel met hoenderspesserye en sout. Meng vlg sous: 350
Radio Namakwaland 2022
Geskep deur Fritz Bester