Korslose Melktert
Oond 180 gr C. Smeer twee blikborde of tertbakke soortgelyke grootte met margarine. Klits goed saam: 4 eiergele, 250 ml suiker, en 60 gr gesmelte
Oond 180 gr C. Smeer twee blikborde of tertbakke soortgelyke grootte met margarine. Klits goed saam: 4 eiergele, 250 ml suiker, en 60 gr gesmelte
Oond 180 gr C. skep 1 blikkie tertappels onder-in tertbak. Skep 2 geskilde pere, in stukkies gesny, bo-op. Sprinkel 5 E bruinsuiker, 1 t fyn
Braai 1 gekapte ui en 1 gekapte knoffelhuisie in bietjie olie. Roer by: 1/2 t fyn gemmer, 1 t borriepoeier, 1 t fyn komyn, 1/2
Maak beskuitjie kors van 1 pakkie tenniskoekies, fyner gerol em 4 E gesmelte botter. Druk vas in tertbak. Smeer 1 blikkie karamel kondensmelk bo-oor kors.
Kerf 1 middelslag kopkool en kook in soutwater tot sag. Dreineer baie goed. Braai 1 pakkie gekapte bacon en skep op kombuispapier. Oond 180 gr
Kook 2 k rou macaroni in soutwater tot net sag. Dreineer en skep in diep oondbak. Klits saam: 3 eiers, 2 k volroom melk,knippie sout.
Oond 180 gr C. Klits saam: 3 eiers, 1/2 k suiker, 1/4 t sout, 1/2 t fyn neutmuskaat, 2 en 2/3 k melk, 1 t
Oond; 180 gr C. Sif 350 ml bruismeel en 2 ml sout. Vryf 100 ml sagte margarine in. Voeg 100 ml suiker, 500 ml klapper
Oond 180 gr C. Meng vlg bestandele saam: 2 blikke roommielies, 5 eiers, 60 ml bruismeel, 60 ml gesmelte botter, 1 k gerasperde kaas, 1/4
Maak beskuitjie kors van 1 pakkie Tennisbeskuitjies. fyner gerol, en 3 E gesmelte margarine. Druk in tertbak. Vulsel; Maak 1 pakkie suurlemoenjellie aan met 1
Radio Namakwaland 2022
Geskep deur Fritz Bester