Wyn-Hoender
Oond 180 gr C. Pak 10 hoenderstukke in oondbak en goooi 1 gekapte ui oor hoender. Sprinkel met hoenderspeserye. Meng 1 E paprika, 1 k
Oond 180 gr C. Pak 10 hoenderstukke in oondbak en goooi 1 gekapte ui oor hoender. Sprinkel met hoenderspeserye. Meng 1 E paprika, 1 k
Oond 180 gr C. Meng saam in mengbak: 1 en 1/2 k bruismeel en 1/4 t sout, 500 ml vanilla roomys. Skep in gevoerde, gesmeerde
Klits saam: 300 gr sagte margarine, 2 k suiker, 5 groot eiers en 1 t vanilla essens saam. Sif 3 k koekmeel, 4 t bakpoeier,
Klits saam in mengbak: 2 k koekmeel, 1/2 k kookolie, 3 eiers 1/2 t sout, 2 k water, 1 k melk, 1 t bakpoeier en
Oond 180 gr C. Klits saam in mengbak: 1 koppie en 2 E sagte magarine, 1 en 1/4 k suiker, 4 eiers en halwe t
Oond 200 gr C. In mengbak: 1 k koekmeel, 1 k volkoringmeel [Nuttywheat], 4 t bakpoeier, 1 en 1/2 k gerasperde kaas. Klits saam in
Oond 180 gr C. Klits saam: 1 k kook-olie, 2 k suiker, 4 eiers en 1 t vanillageursel. Sif saam in ander bak: 2 k
Oond 180 gr C. Voer oondpan met bakpapier en smeer goed. Alle bestandele in mengbak: 410 ml suiker, 375 gr sagte margarine, 7 groot eiers,
Maak beskuitjie kors van fyngerolde Tenniskoekies en 4 E gesmelte margarine. Druk vas in tertbak. Klits saam: 370 gr gladde roomkaas, 1 blik kondensmelk en
Oond 180 gr C. Klits saam: 125 gr sagte margarine 250 gr suiker 1 eier en 5 ml vanillageursel saam. Sif saam: 350 ml bruismeel
Radio Namakwaland 2022
Geskep deur Fritz Bester