Kondensmelk Poeding
Maak 2 pakkies jellie [geur van jou keuse] aan met 500 ml kookwater. Koel af vir 10 minute. Roer 1 blik kondensmelk by. Laat
Maak 2 pakkies jellie [geur van jou keuse] aan met 500 ml kookwater. Koel af vir 10 minute. Roer 1 blik kondensmelk by. Laat
Kook 500 gr pak pasta, net sag, in soutwater en dreineer. Voeg by: 1 gekapte ui, 1 gekapte groen soetrissie, dreineerde blikkie pynappelstukkies of perske
Oond 180 gr C. Druk 1 groot pak chips fyner en gooi onder-in diep oondbak. Meng vlg saam. 1 pak bacon stukkies, 1 gekapte ui
Gooi in mengbak: 7 k koekmeel, 2 pakkies kitsgis, 1 k suiker, 1 t sout en 30 ml anyssaad. Smelt 100 gr margarine in 410
Gooi 1 L melk en 1 E botter in kastrol en bring tot kookpunt. Terwyl melk warm word, skep 3/4 k koekmeel en 1/2 t
Maak kors van 1 pakkie Tenniskoekies. Rol fyner en meng met 4 E gesmelte margarine. Druk vas in losboompan of gewone diep tertbak. Dreineer 1
In mengbak: 2 k bruismeel 1/2 t sout en 1/2 t fyn kaneel. Vryf 125 gr sagte margarine in meel. Gooi 2/3 k suiker by
Oond 180 gr C. Plaas in groot kastrol: 100 gr sagte margarine, 1 k suiker, 1 blikkie kondensmelk, 100 gr, 1 plak, donkersjokolade, in stukkies
Oond 180 gr C. Smelt in Kastrol: 500 gr margarine, 500 ml suiker. Laat afkoel vir 10 minute. Roer 3 geklitste eiers by. Sif in
Oond 180 gr C. In bakskottel: 750 ml bruismeel, 5 k Nuttywheat meel, 30 ml bakpoeier en 1 t sout. Vryf 500 ml margarine
Radio Namakwaland 2022
Geskep deur Fritz Bester