Tot Sy eer.
Search

Blogs

An se Sadebrood

In mengbak: 750 ml wit/bruinbrood meel, 650 ml volkoringmeel [nuttywheat] 1 k rou hawermout, 1 E suiker, 2 t sout, 1 pakkie + 1 t

MEER INLIGTING

Maalvleis Rolle

Braai 1 gekapte ui en 1 gekapte greenpepper in bietjie olie.  Roer 250 gr maalvleis by. Braai deur en roer 1 E elk blatjang en

MEER INLIGTING

Skon Broodjies

Oond 180 gr C.    In mengbak: 500 gr pakkie bruismeel, 1 t sout.  Vryf 2 hoogvol E margarine in meel.  Klits saam 1 eier en

MEER INLIGTING

Hertzoggies

Deeg:  Voeg saam in mengbak: 450 ml koekmeel, 35 ml suiker, 10 ml bakpoeier en 2 ml sout.  Vryf 125 gr sagte margarine in.  Maak

MEER INLIGTING

Gooi 4 k kookwater in groot kastrol, voeg 1 t sout by.   Sodra water kook, draai op laagste hitte.  Roer 1 en 1/2 k koekmeel

MEER INLIGTING

Konfyt Skywe

Oond 180 gr C.    Klits saam: 100 gr sagte margarine, 125 ml suiker, 25 ml kookolie, 1 eier en 5 ml vanillageursel.  Sif saam: 2

MEER INLIGTING

Vinnige Suurlemoentert

Pak Tenniskoekies in medium vierkantige tertbak.  Klits 1 blikkie kondensmelk en 125 ml suurlemoensap en 1 t fyngerasperde suurlemoenskil saam. Skep op koekies.  Krummel 2

MEER INLIGTING

Gebakte Kool Gereg

Kap halwe kool grofweg en kook in bietjie soutwater tot net bros.  Dreineer goed en gooi in diep, gesmeerde, oondbak.  Braai 1 groot gekapte ui

MEER INLIGTING