choc-chip Koekies
Stel oond op 180 gr C. Room 200 gr sagte margarine, 125 ml wit suiker, 80 ml bruinsuiker, 2 groot eiers en 1 t vanilla
Stel oond op 180 gr C. Room 200 gr sagte margarine, 125 ml wit suiker, 80 ml bruinsuiker, 2 groot eiers en 1 t vanilla
Oond 180 gr C. Druk een groot pak chips fyner [geur van jou keuse] en gooi onder-in gesmeerde, diep tertbak, wat in oond kan gaan.
Oond : 180 gr C. Smeer en voer 2 ronde koekpanne met bakpapaier. Verhit 1 k water en 5 E kakaopoeier. Koel effe af. Sif
Meng 1 blikkie kondensmelk en 2-3 druppels rooi voedselkleursel vir ‘n pienk kleur. Roer 3 K versiersuiker by en roer dan 4 k fyn klapper
Oond 180 gr C. Pak 500 gr stokvis in gesmeerde oondbak. Sprinkel suurlemoensap oor. Meng saam: 250 ml room, 25 ml melk,en 1 pakkie uie
Smelt 1 pakkie suurlemoen/lemoen/pynappel jellie in 200 ml warm water, roer nog 200 ml koue water by. Laat staan vir ‘n kwartier. Roer ‘n halwe
Meng saam: 1 Blikkie bier, 3 E bruin suiker, 1 fyn knoffelhuisie, 100 ml olyf olie en sout en peper. Pak 10-12 rou hoenderstukke, gegeur,
Stel oond op 180 gr C. Smeer casserol, braai 750 gr maalvleis met 1 gekapte ui in aparte pan. Sprinkel met sout en peper. Skep
Oond op 180 gr C. Rol gekoopte brooddeeg uit en druk in groot, plat, gesmeerde pan. Braai 1 groot , gekapte ui en 2 t
Oond: 180 gr C. Sif 1 k koekmeel, kwart t sout, 3 t bakpoeier, in mengbak. Voeg 1 k suiker by. Roer 1 ryp, fyngedrukte
Radio Namakwaland 2022
Geskep deur Fritz Bester