Mielie Broodjie
Stel oond op 180 gr C. Meng saam in mengbak: 2 k bruismeel, kwart t sout, 1 blikkie kondensmelk en 1 blikkie room sweetcorn. Roer
Stel oond op 180 gr C. Meng saam in mengbak: 2 k bruismeel, kwart t sout, 1 blikkie kondensmelk en 1 blikkie room sweetcorn. Roer
Oond 180 gr C. Klits 3 eiers, en driekwart k suiker saam, voeg by: 1 k olie, 1 k melk en 1 t vanilla geursel.
Oond : 140 gr C. Meng saam in groot mengbak: 500 gr sagte margarine, 1 k wit suiker, 1 k bruin suiker, 200 gr klapper,
Meng saam; 1 pak gaar noodles (skulpies, skroefies), 1 gekapte ui, 3 e suiker, 1 k tamatiesous, 100 ml olie, 4 E asyn, 2 t
Smelt saam: 200 gr margarine, 1 blik karamel kondensmelk, 1 pak versiersuiker (500gr) en knippie sout. Roer goed deur en haal van stoof. Roer by:
Oond 180 gr C. Room saam: 125 gr margarine en 40 ml suiker. Klits 125 ml kondensmelk. Voeg 375 ml bruismeel en kwart t sout
Smelt saam in kastrol; 125 gr botter, 1 blik kondensmelk, 100 gr wit sjokolade en knippie sout. Haal van hitte af en roer by; 1
Oond 180 gr C. Klits saam: driekwart k botter, 1 en halwe k suiker en 1 groot eier. Voeg by: 2 E fyn appelkooskonfyt en
Meng saam: 5 k gaar, fyn pampoen, 1 en halwe k bruismeel, half t sout, 1 t vanilla geursel, half k suiker, half k klapper,
Oond 180 gr C. Meng saam: 250 ml gesmelte botter en 250 ml heuning. Voeg vlg droee bestandele by: 750 ml rou oats, 750 ml
Radio Namakwaland 2022
Geskep deur Fritz Bester