Tot Sy eer.
Search

Blogs

2 x Lekker Tert.

Maak kors van 1 pakkie Romany cream koekies, fyngemaak en gemeng met 4 E gesmelte botter. Druk vas in diep tertbak. Smelt 5, 42 gr,

MEER INLIGTING

Souskluitjies

Maak sous in kastrol: Gooi alle bestandele in: 2 k water, driekwart k ligbruin suiker, knippie sout, 2 t fyn kaneel. Kook saam en hou

MEER INLIGTING

Gemmerbier

Meng alle bestandele saam: 10 L water, 1 Kg sun sweet sugar [dis ‘n ligte bruin suiker], 1 botteltjie Sweet-O- Gemmerbier geursel, 2 t kitsgis,

MEER INLIGTING

Brood Wiele

Smeer ‘n groot bakplaat met bietjie olie. Oond; 180 gr C. Braai saam: 1 pk bacon stukkies, 1 gekapte ui en 2 fyn knoffelhuisies. Dreineer

MEER INLIGTING