Tot Sy eer.
Search

Blogs

Salticrax Hoender Repies

Rol paar hoenderbors-repies in gegeurde koekmeel, dan in geklitste eier gemeng met soetrissiesous. Rol dan salticrax fyn en rol eier-bedekte repies daarin en braai in

MEER INLIGTING

Mango Chutney

Gooi alles saam in konfytkastrol: 4 half ryp mango’s, grof gekap, 2 groot uie, gekap, 190 ml soetwyn, 1 k sultanas, 2 t vars gerasperde

MEER INLIGTING

Tortillas

Meng saam: 375 ml koekmeel, halwe k maizena, 1 t sout en 1 t bakpoeier in groot mengbak. Vryf 4 E botter in tot lyk

MEER INLIGTING

Frikadelle op Pasta

Kook pasta van jou keuse net gaar, dreineer goed en skep onderin oondbak. Maak frikkadelle met 500 gr maalvleis, 1 groot gebraaide uie, 2 snye

MEER INLIGTING

Energie Happies

Roer alles saam; 1 k rou oats, twee derde koppie geroosterde klapper, half k peanutbotter, halwe k sjokolade chips, halwe k sonneblomsade, derde k heuning,

MEER INLIGTING