Tot Sy eer.
Search

Blogs

Mango Atjar

Braai saam tot sag in groot kastrol; 30 ml kookolie, 2 gekapte uie, 2 gekapte knoffelhuisies, 1 klein, vars brandrissie, 3 t fyn koljander, 3

MEER INLIGTING

Klapperbrood

Oond 180 gr C. Rooster 1 k klapper onder oondrooster tot ligbruin. Pasop vir brand. Koel klapper eenkant af. Gooi in mengbak: 2 k koekmeel,

MEER INLIGTING

Lekker soetigheid

Klits 500 ml room styf in mengbak. Meng saam: 1 L gekoopte vla en 1 blikkie caramel kondensmelk. Vou room by vlamengsel en breek peppermentsjokolade

MEER INLIGTING

Cola Spare Rib

Oond 180 gr C. Sit 1 kg vark rib, in stukke gesny, in oonpan.  Meng saam: 125 ml tamatiesous, 125 ml blatjang, 300 ml coke,

MEER INLIGTING

Vinnige Roomys

Klits 4 x 250 ml room effens styf. Roer 2 blikkies kondensmelk by. Klits liggies deur. Roer 3 t vanilla essens by en skep uit

MEER INLIGTING

Koffie Varktjops

Oond 180 gr C. Rol 8 varktjops in gegeurde koekmeel. Bak tjops in olie tot goudbruin en pak in oondskottel. Braai 2 gekapte uie en

MEER INLIGTING

Dadelbrood

Oond: 180 gr C. Snipper 2 pakkies dadels in bak en gooi 2 t koeksoda oor, dan 1 en halwe k kookwater. Roer deur. Laat

MEER INLIGTING