Tot Sy eer.
Search

Blogs

Kerrievis

Sprinkel vis speserye of gewone sout, oor 2 kg rou stokvis, jy kan ook snoek of kabeljou gebruik. Sprinkel koekmeel alkante en skud oortollige meel

MEER INLIGTING

Amarula Kaaskoek

Maak kors van 1 pakkie fyngerolde gemmerkoekies en 80 gr gesmelte botter en druk in diep tertbak. Meng vlg saam vir vulsel: 3 bakkies gladde

MEER INLIGTING

Sultana Beesstert

Braai 1 kg beesstert stukke in olie tot goudbruin. Haal uit kastrol. Braai 1 uie in olie in kastrol. Meng saam: 1 E mosterd poeier,

MEER INLIGTING

Dadel Brood

Oond 180 gr C.  Gooi 1 en halwe k kookwater oor 2 pakkies dadels, fyn gesny, sprinkel 2 t koeksoda oor en roer deur. Sit

MEER INLIGTING

Biscotti

Klits 2 eiers saam en voeg daarby: 45 ml olie, 80 ml gesmelte botter, 175 ml suiker. Klits goed deur en voeg 450 ml bruismeel

MEER INLIGTING