Kitspoeding Tert
Maak beskuitjie kors van fyngerolde Tenniskoekies en gesmelte botter en druk onder-in en langs kante van glas tertbak. Maak vulsel: Klits 1 k room styf
Maak beskuitjie kors van fyngerolde Tenniskoekies en gesmelte botter en druk onder-in en langs kante van glas tertbak. Maak vulsel: Klits 1 k room styf
Oond 180 gr C. Klits alles saam in mengbak: 1 en driekwart k suiker, 1 k bruismeel, halwe k gesmelte botter, 4 groot, geklitste eiers,
Maak kors van gemmerkoekies, rol fyn en maak klam met gesmelte botter. Druk onder-in tertbak. Maak vulsel: Kook 2 k water, 1 k goue stroop,
Oond: 160 gr C. Neem paar klein geelworteltjies en spoel goed af. [jy kan ook groter wortels in repies sny] Pak in diep oondbak. Meng
Oond 180 gr C. Sny 1 lemoen, met skil en al, in kleiner stukkies en maal dit fyn saam met 1 pakkie dadels, ek gebruik
Maak kors van 1 pakkie Romany Creams, rol fyn en voeg 2-3 E gesmelte botter by, so klam soos seesand. Druk vas onder-in tertbak. Vulsel:
Neem 4 vark schnitzels, geur met geursout en druk alkant in mielieblom, dan in geklitste eier en dan in broodkrummels. Laat rus in yskas vir
Oond 180 gr C. Klits 1 k grondboontjie-botter met ‘n halwe k sagte botter, 2 k ligte bruin suiker en 3 eiers. Sif 2 en
Maak koekie-kors van sjokolade- of tenniskoekies, of pak roll skywe onder-in tertbak. Maak 2 pakkies sjokolade kitspoeding aan, soos aanwysings op pakkie. Skep poeding op
Oond 180 gr C. Kook die sous saam in groot kastrol— 6 k water, 2 k suiker, kwart t sout, 1 t vanilla geursel. Maak
Radio Namakwaland 2022
Geskep deur Fritz Bester