Vodacom Joernalis van die Jaar Gemeenskapsmedia
Western Region Award Winners Announced Tuesday, September 4, 2007 (Cape Town – September 4, 2007) The Western Regional winners in the prestigious Vodacom Journalist of
Western Region Award Winners Announced Tuesday, September 4, 2007 (Cape Town – September 4, 2007) The Western Regional winners in the prestigious Vodacom Journalist of
Departement Kommunikasie Toekenning Gedurende 2005 was Gemeenskapsradiostasies betrokke by ‘n inisiatief wat deur die Departement Kommunikasie finansier was. Deelnemende gemeenskapsradiostasies (ongeveer negentig) het maandeliks vir
Radio Namakwaland is die eerste Gemeenskapsradio wat die gesogte toekenning ontvang het. Hier volg die lys van die toekennings van 2005. Radio Namakwaland het regtig
Gooi 1 liter melk in kastrol en bring tot kookpunt. Skep 125 ml koekmeel, 1 E mielieblom, halwe t sout en 2 E sagte botter
Klits 3 eiers en voeg 1 blikkie, heel mielies, gedreineer, by. Voeg dan 125 ml bruismeel en kwart t sout by. Roer 1 k gekapte,
Maak ‘n kors van Tenniskoekies: Rol fyn en meng met 3-4 E gesmelte botter en druk vas onder-in tertbak. Vulsel: Klop 250 ml Orley whip
Plaas vark ribbes, so 1-1.5 kg, in stukke gesny in slow cooker. Meng saam: 1 k water, kwart k sherrie of soetwyn, 2 E worcester
Oond 180 gr C. Klits saam: 60 gr sagte botter, 250 ml bruin suiker, 4 eiers en 1 t caramel geursel. Roer 1 k bruismeel
Oond 180 gr C. Voer oondpan uit met tinfoelie, blinkkant bo. Meng in groot mengbak vlg bestandele: 2 E soetrissie sous, 1 E Thai rooi
Oond 180 gr C. Room saam; 250 gr sagte margarine, 2 k suiker, 2 eiers en 1 t vanilla geursel. Roer 1 pak, 500 gr
Radio Namakwaland 2022
Geskep deur Fritz Bester