Gereg met oorskiet Rys
Roerbraai in kookolie,: 1 gekapte ui, 1 gekapte soetrissie en 1 pakkie sampioene saam tot sag. Voeg 1 pakkie gekapte bacon by en braai tot
Roerbraai in kookolie,: 1 gekapte ui, 1 gekapte soetrissie en 1 pakkie sampioene saam tot sag. Voeg 1 pakkie gekapte bacon by en braai tot
Oond 180 gr C. Sprinkel 15 stukke hoender met hoenderspesserye en bak bietjie bruin in kookolie. Pak hoender in oondpan en gooi vlg sous
Vulsel: Klits saam: 1 blik kondensmelk, 2 eiergele en 125 ml vars suurlemoensap. Giet mengsel in klaargebakte bros tertkors. Klits 3 eierwitte tot stywe punte,
Oond 180 gr C. Meng alles saam in mengbak: 3/4 k suiker, 3 E sagte margarine, 1 en 1/2 k bruismeel, 2 E appelkooskonfyt, 1/2
Oond 180 gr C. Kook 10-12 hoenderstukke in soutwater tot liggaar . Dreineer hoender goed en plaas langs mekaar in ‘n oondbak. Meng vlg bestandele:
Oond 180 gr C. Room 250 gr sagte margarine, 1 1/2 k suiker, 3 eiers en 1 t vanillageursel. Voeg 4k bruismeel, 1/4 t
Oond 180 gr C. Gooi 200 ml warm swart rooibostee oor 2 k vrugtekoekmengsel in mengbak. Laat 10 minute staan. Roer by; 1/2 k suiker
Oond 180 gr C. Plaas 8-10 hoenderboudjies en dytjies in oondbak. Geur met hoenderspesserye. Meng saam: 250 ml plein jogurt, 1 E matige kerriepoeier, 1/2
Smelt 500 gr margarine, 500 ml suiker saam. Koel effe af. Klits 4 eiers by. Voeg 2 kg bruismeel, 2 t sout, 1 t kremetart
Sif in mengbak: 250 ml koekmeel, 2 t bakpoeier, 250 ml suiker, 45 ml kakaopoeier, 1/4 t sout. Klits saam; 2 eiers, 50 ml kookolie,
Radio Namakwaland 2022
Geskep deur Fritz Bester