Braaipastei
Braaipastei Bestanddele vir 2 braai-pasteie: _ 2 rolle skilferkorsdeeg – 1 ui – halwe groen peper – halwe rooi peper – 1 pakkie sampioene –
Braaipastei Bestanddele vir 2 braai-pasteie: _ 2 rolle skilferkorsdeeg – 1 ui – halwe groen peper – halwe rooi peper – 1 pakkie sampioene –
Genoeg vir : 6 – 8 Bereidingstyd: 20 minute Gaarmaaktyd: 15 minute Bestanddele: – 220ml (120g) koekmeel – 5 ml bakpoeier – 1 groot eier
Pannekoek met ‘n verskil: Bestanddele: 250 ml koekmeel 5 ml bakpoeier 2,5 ml sout 1 eier 375 ml melk 15 ml gesmelte botter kie vir
Oond op 180 grade 2 Koppies vars broodkrummels 4 koppies warm melk 2 Eiers Half koppie suiker Kwart koppie gesmelte botter 1 Teelepel vanilla Gooi die
Uit die boek: Kortpadkos Uit Hoogland se plaaskombuis deur Annette Human. Spek-en-tamatie-Macaroni 250 g macaronistukkies (2 k) 250 g spekvleis 1 groot ui 2 knoffelhuisies
Oond 160 gr C. Maak kors van 2 pke Romany Cream koekies, fyn gerol en gemeng met 4 E gesmelte botter. Druk vas in oond
Oond 180 gr C. Rol 10 hoenderstukke in hoender/sampioen soppoeier en pak in oondbak. Meng vlg sous en gooi bo-oor: 1 blikkie fyn pynappel, 2
Oond 180 gr C. Kap 1 pak vars, jong spinasie blare fyner. Klits saam: 4 eiers, 2 k griekse jogurt, halwe t mosterd poeier en
Braai 12 stukke hoender goudbruin in olie. Hou eenkant. Braai 2 uie en 2 knoffelhuisies, gekap, en 2 t fyn gekapte vars gemmer en 1
Oond 180 gr C. Smeer diep tertbak. Klits saam: 4 eiergele, 1 k suiker en 60 gr gesmelte botter, tot romerig. Sif 1 k koekmeel,
Radio Namakwaland 2022
Geskep deur Fritz Bester