Tot Sy eer.
Search

Blogs

Souttert

Oond 180 gr C. Meng saam in groot bak: 1 blik Boeliebeef, 1 pak spek, in stukkies geknip, 1 blik sampioene, dreineer, 1 E droeë

MEER INLIGTING

Brosbrood

Stel oond op 150 Grade Lewer sowat 7 stukke .500g botter .240 ml strooisuiker .860 ml koekmeel .250 ml mielieblom Gebruik elektriese menger (dis net

MEER INLIGTING

Pynappel Vark Tjops

Oond 180 gr C. Braai 6 varktjops goudbruin alkant in vlak olie. Geur met sout en speserye. Pak in enkellaag in oondpan. Plaas pynappel ring

MEER INLIGTING

Kaas-en-Blatjangskons

Stel oond op 200 C Bestandele 3 koppies bruismeel 1 teelepel koeksoda 1 teelepel sout 6 eetlepels botter 2 koppies Lancewood-cheddarkaas 284 ml karringmelk 6

MEER INLIGTING

Pampoen in Tamatiestraat

Bestanddele: –  500 gram geskilde boerpampoenblokkies – halwe koppie suiker – halwe koppie water – 2 eetlepels botter – 1 groot ui, in blokkies gesny –

MEER INLIGTING

Broodstokkies

Bestanddele vir 16 broodstokkies; ·         1 koppie suurroom ·         250 gm botter ·         knippie sout ·         3 koppies koekmeelblom ·         1 koppie beleë cheddarkaas, gerasper

MEER INLIGTING

Karringmelkvetkoek

4 koppies bruismeel 1 teelepel sout 1 ml rooipeper 450 ml karringmelk 1 eier olie vir diepbaai Sif die bruismeel, sout en rooipeper saam. klits

MEER INLIGTING