An se Lasagne
Vleissous: Braai 500 gr maer maalvleis in bietjie olie, 2 gekapte uie, 1 t fyn gekapte knoffel. Voeg sout by en 2 E tamatiepasta, kruie,
Vleissous: Braai 500 gr maer maalvleis in bietjie olie, 2 gekapte uie, 1 t fyn gekapte knoffel. Voeg sout by en 2 E tamatiepasta, kruie,
Oond 180 gr C. Kook en dreineer ‘n halwe pak skulpie/skroewe pasta. Braai 1 pak bacon, in stukkies geknip, en roer 1 blik uie en
Smeer 6 groot varktjops met aangemaakte mosterd. Meng 300 ml fyn broodkrummels en braaivleis speserye, kan ook droë pietersielie byvoeg as jy wil. Rol tjops
Sif saam in mengbak: 1 k bruismeel, 3 t vlapoeier en 1 t sout. Meng 1 k bier en 1 E kookolie saam en roer
Oond 180 gr C. In mengbak: Klits 250 gr sagte margarine en 2 E suiker en 1 t vanilla geursel. Roer by: 2 k bruismeel,
Voer rolkoek-pan met bakpapier uit en spuit met kleefwerende middel. In kastrol: 125 gr botter, 1 en half k suiker, driekwart k room en knippie
In mengbak; 4 k Nuttywheat meel,1 k koekmeel, 2 E ligte bruinsuiker, 2 t sout, 1 pakkie kitsgis, 1 k gerolde koring, 1 k gemengde
Kerf en braai 1 houer wit sampioene en 1 klein uitjie in botter tot vloeistof verdamp het. Krummel 1 blokkie biefekstrak bo-oor en voeg 1
Meng vlg bestandele saam in kastrol: 375 ml vrugteblatjang,125 ml worcestersous, 60 ml soetwyn, 2 E suiker. 125 ml tamatiesous en knippie sout, kwart t
Smelt 1 k growwe grondbonebotter, halwe k heuning of stroop, halwe k botter in kastrol. Roer vlg by; 1k growwe klapper. 2 k rou hawermout,
Radio Namakwaland 2022
Geskep deur Fritz Bester