Goedkoop Herderspastei
Oond 180 gr C. Kook 5 groterige aartappels tot sag. Maak fyn en voeg melk, botter , sout en klont botter by. Hou eenkant warm.
Oond 180 gr C. Kook 5 groterige aartappels tot sag. Maak fyn en voeg melk, botter , sout en klont botter by. Hou eenkant warm.
Oond: 180 gr C. Room saam: 125 gr sagte botter, 1k ligbruin suiker en 3 E heuning. Klits 1 eier en 1t vanilla geursel by.
Oond 190 gr C. Meng alles saam in mengbak: 2 k bruismeel, 2 k volkoringmeel, 2 k karringmelk, 60 ml bruinsuiker, 1 en halwe t
Oond 180 gr C. In kastrol: smelt 250 gr botter en twee derdes k gouestroop. Haal af van stoof sodra gesmelt. Sif in mengbak: 1
Oond 180 gr C. Smeer en voer 2 ronde koekpanne. Sif saam in mengbak: 500 ml koekmeel, 200 ml kakaopoeier, halwe t sout, 4 t
In kastrol: 60 ml suiker, 4 E gouestroop en knippie sout. Bring tot kookpunt en kook dan op lae hitte vir 7 minute. Haal kastrol
Oond 180 gr C. In mengbak: 90 ml sagte margarine, 1 en halwe k suiker, 1 en halwe k karringmelk, 3 eiers, halwe k bruismeel,
Meng saam: halwe K suurlemoensap, halwe K sojasous, 3 E appelkooskonfyt, 3 E blatjang, 3 Gekapte knoffelhuisies en 1 gekapte ui. Marineer hoender daarin vir
Oond 180 gr C. In mengbak: 750 ml koekmeel, 3 t bakpoeier, 200 ml suiker, kwart t sout en 1 t gemengde speserye. Vryf 250
Oond 200 gr C. Klits saam in mengbak: 1 eier, 80 ml melk en 80 ml olie. Roer 1 k bruismeel, kwart t sout en
Radio Namakwaland 2022
Geskep deur Fritz Bester