Tot Sy eer.
Search

Blogs

Fudge Poeding

Oond 180 gr C.   Klits saam: 60 ml sagte botter, 250 ml bruin suiker, 2 t vanilla of karamel geursel en 4 groot eiers. Roer

MEER INLIGTING

Mielie Vetkoekies

Meng saam in mengbak: 2 k bruismeel, halwe t sout, 1 eier, kwart k melk en 1 blik roommielies, [sweetcorn] Meng deur en skep lepelsvol

MEER INLIGTING

Stokkiekoekies

BESTANDDELE 1 gekoopte wit koek 75 ml (5e) fyn appelkooskonfyt 200g (1 groot plak) donkersjokolade 200g (1 groot plak) witsjokolade Klompie plastiekstokkies Versiering soos silwer

MEER INLIGTING

An se Mosterd Sous

In Kastrol: 1 k suiker,, 1 k asyn, 3 eiers, 2 E mosterdpoeier en knippie sout. Klits alles goed deur met draadklitser. Plaas op medium

MEER INLIGTING

Toffie Crispies

Kook vir 15 minute saam: 1 blik kondensmelk, 90 ml margarine, 190 ml suiker, kwart t sout, 1 E goue stroop en 1 t vanilla

MEER INLIGTING

Semelbeskuit

Oond 180 gr C. Klits 1 eier en 300 ml bruin suiker goed saam en voeg dan 250 karringmelk en 250 gr gesmelte, afgekoelde botter

MEER INLIGTING