5 Minute Fudge
Voeg vlg bestandele in dikboom kastrol: 335 ml suiker, 3 E margarine, knippie sout en 165 ml ingedampte melk. Roer tot suiker opgelos is en
Voeg vlg bestandele in dikboom kastrol: 335 ml suiker, 3 E margarine, knippie sout en 165 ml ingedampte melk. Roer tot suiker opgelos is en
Pak 1 kg vark ribbetjies in oondbak. Maak marinade van: 125 ml tamatiesous, 125 ml blatjang, 250 ml cola en 1 pakkie bruin uie soppoeier.
In dikboom kastrol: 250 ml suiker, 125 ml koue water en 100 ml goue stroop. Kook saam tot mengsel ‘n stywe balletjie vorm as bietjie
Sif saam: 1 en halwe k koekmeel, 3 t bakpoeier, kwart t sout, voeg 2 t suiker by. Voeg 1 k melk en 1 t
Skil en kook kwepers in water met bietjie sout in vir 3 minute, dreineer kwepers. Kook stroop van 2 k suiker en 1 k
Maak koekiekors van fyngerolde sjokoladekoekies gemeng met gesmelte botter. Druk vas in oond tertbak., of loaboom pan. Vulsel: klits vlg bestandele saam; 2 houers [250
Marinade: 2 t gedroogde brandrissievlokkies, 1 t sout, half k sterk blatjang, 1 gekapte knoffelhuisie, 2 t mosterdsous, 1 E karringmelk en 1 E heuning.
Skil en kook 6 aartappels en kook tot sag, dreineer en maak fyn, voeg melk, sout, botter en bietjie bakpoeier by, soos vir kapokaartappels, hou
Vryf een lamsboud in met volgende mengsel: Meng saam: 3 gekapte knoffelhuisies, 1 gekapte ui, 1klein rissie, gekap, 1 t gekapte roosmaryn 2 E appelkooskonfyt,
Deeg: Vryf 150 gr harde botter in 500 ml bruismeel en kwart t sout, tot dit soos growwe broodkrummels lyk. Meng 1 eiergeel met 75
Radio Namakwaland 2022
Geskep deur Fritz Bester