Hawermout Chrunchies
Smelt 250 gr margarine, 1 E gouestroop in ‘n kastrol op stoof, oor mediun hitte. Haal van stoof af en roer 1 geklitste eier vinnig
Smelt 250 gr margarine, 1 E gouestroop in ‘n kastrol op stoof, oor mediun hitte. Haal van stoof af en roer 1 geklitste eier vinnig
Meng saam: 1k volkoringmeel, 1 k bruismeel, 1 t koeksoda en 1 t sout. Meng 1 k gerasperde cheddarkaas by. Klits saam in beker: 300
In kastrol: 6 E asyn, 6 E bruinsuiker, 1 t fyn gemmer en 1 t fyngekapte brandrissie. Roer op medium hitte tot suiker opgelos is.
Gooi bestandele vir sous in ‘n groot, swaarboom kastrol: 1 en halwe k suiker, 2 E botter, 500 ml kookwater, knippie sout en 1 t
Sny 2 groot uie in dik ringe en maak los van mekaar. Maak vlg beslag aan: Meng saam 1 k bruismeel, halwe t sout, 1
Meng 1 klein pakkie smash aartappels met 350 ml warm melk en voeg volgende by: 2 blikkies gedreineerde tuna 1 eier, 1 klein gekapte ui,
Braai ‘n bossie sprietuie, in stukkies geknip, in bietjie botter, roer 1 k gekapte hamstukkies by. Voeg dan gekapte spinasie of bevrore ertjies by en
Oond 180 gr C. Meng saam in bak: 100 gr makataan stukkies met stroop, of gemmerstukkies, 100 gr rooi cherries, 100 gr vrugtekoekmengsel, 50 gr
Rasper 4 suurlemoene se skil op fynkant van rasper en gooi in ‘n kastrol saam met 4 k suurlemoensap, kwart t sout en 4 k
Verpulp 3 ryp piesangs, 1 pak van 500 gr, vars aarbeie. Voeg 1 k volroom melk en 625 ml plein jogurt by en verpulp verder.
Radio Namakwaland 2022
Geskep deur Fritz Bester