Tot Sy eer.
Search

Blogs

Mosterd Groenbone

Kook 2 kg gesnyde groenbone in water, nie papsag, en dreineer. Gooi 4 groot uie, in ringe gesny, in kookwater vir 5 minute en dreineer.

MEER INLIGTING

Jogurt Roomys

Gooi in mengbak: 250 ongegeurde jogurt, 1 blik kondensmelk, 200 ml vrugte konsentraat, bv. mango, perske, grenadilla, Klits saam en klits 1 en halwe houers

MEER INLIGTING

Ham Macaroni en Kaas

Oond 180 gr C.  Meng vlg bestandele saam;  500 ml gaar macorini stukkies of skulpies, 4 geklitste eiergele, 375 ml gerasperde cheddar kaas, 1 k

MEER INLIGTING

Ryspoeding

Verhit 1 k melk en 1 k room in kastrol en voeg 1 k gaar, wit rys  en 1 E botter by. Roer deur. Klits

MEER INLIGTING