Vinnige Piesangpoeding
Genoeg vir 6 Bestandele: 100g botter 2 ryp piesangs 1/2 koppie plus 1 eetlepel ligte bruinsuiker 3/4 koppie bruismeel 2 teelepels fyn kaneel 2 eiers
Genoeg vir 6 Bestandele: 100g botter 2 ryp piesangs 1/2 koppie plus 1 eetlepel ligte bruinsuiker 3/4 koppie bruismeel 2 teelepels fyn kaneel 2 eiers
Bedien 4 – 6 Bestandele: 60ml (4T) melk 60ml (4T) growwe stukkies grondboontjiebotter 20ml (4T) olie 4 hoenderfilette, wat in repies gesny is sout 1
Genoeg vir 4 mense Bestandele: 7 – 8 middelslag baby marrows, in stukke van ongeveer 5 cm gesny 6 groterige aartappels, geskil en in kwarte
Bestandele: 4 gemmerkoekies, verkrummel koppie suiker 1x 250 g – houer gladde maaskaas 1 x 250 g – houer roomkaas 2 eiers 2 eetlepels suurlemoensap
Die resep maak omtrent 10 tuna happies. Bestandele: 350 g (2 blikkies) tuna, gedreineer 6 gekapte sprietuie 150 g gedreineerde soet heelpitmielies (sweetcorn) Swart peper
Bestandele: 1 Ferm koolkop 2 pakke swoerdlose repiesspek (250 g elk) Swartpeper Metode: Sit die koolkop met die stronk na onder op `n broodplank en
Bedien 5 – 6 persone. Bestandele: 500 g varkworsies, gehalveer 750ml (3k) rys, gekook. 400g (1 bl) tamatiesop 1 klein blikkie gemengde groente, gedreineer. 1
Kook 3 k melk, halwe t sout, 4 E suiker en 2 hoogvol E botter. Meng in beker: 8 E maizena en 2 eiergele en
Oond 180 gr C. Sprinkel 10 hoenderstukke met hoender speserye. Rol 2 k post toasties fyner en ‘n halwe pakkie sout koekies. Gooi in plat
Oond 180 gr C. Deeg: Klits tot romerig: 2 E margarine, 2 k suiker en 2 eiers. Roer 2k bruismeel en kwart t sout by.
Radio Namakwaland 2022
Geskep deur Fritz Bester