Tot Sy eer.
Search

An-na-na Resepte

Karamel Kluitjies

Kook stroop in groot kastrol: 1 en halwe k bruinsuiker, 2 E margarine, knippie sout, 2 k kookwater en 2 t karamelgeursel.   Deeg: Vryf 3

MEER INLIGTING

Roly Poly

Oond 180 gr C.  Vryf 2 E margarine in 2 k koekmeel, 2 t bakpoeier en kwart t sout. Maak sagte deeg met 2 geklitste

MEER INLIGTING

Soentjies

Oond 190 gr C. Klits 250 gr sagte margarine, 315 ml suiker, 2 eiers en 1 t vanilla geursel in mengbak. Sif saam : 450

MEER INLIGTING

Oats Vierkante

Oond 180 gr C.   Meng 500 ml rou oats, 250 ml klapper en 250 ml suiker, 250 bruismeel en 3 ml sout in mengbak.  Smelt

MEER INLIGTING

Tipsy Tert

Oond 180 gr C. Kerf 1 pakkie dadels en gooi 1 k kookwater op. Sprinkel 1 E koeksoda oor. Laat staan tot afgekoel. Voeg halwe

MEER INLIGTING

Anderste Broodpoeding

Genoeg vir 6 Bestandele: 3  1/2 eetlepels botter 3 koppies warm melk 3 eiers, geklits 1/2 koppie suiker `n knippie sout 1 teelepel vanilla essence

MEER INLIGTING