Geroomde Knoffel-Blomkoolsop
Oor lae hitte in kastrol, laat 2 gekapte knoffelhuisies en 4 spriet uie in 2 E botter sweet tot sag. Voeg 400 gr grof gekapte
Oor lae hitte in kastrol, laat 2 gekapte knoffelhuisies en 4 spriet uie in 2 E botter sweet tot sag. Voeg 400 gr grof gekapte
Neem 1 rol skilferkors, ontdooi en rol effe dunner uit. Spuit muffinpannetjie se holtes en voer 6-8 holtes met deeg en bak vir 15 minute
Meng kors bestandele: 1 k meel, 1 k fyn gerolde post toasties, 2 t paprika, 1 t sout, 1 t hoenderspeserye, 1 t droë pietersielie,
Kook 4-6 patats groot gaar in soutwater, nie pap nie. Koel af. Stel oond op 180 gr C. Trek skille af en sny in stukkies.
Oond 180 gr C. Sif saam: 185 ml koekmeel, 3 E kakao poeier, knippie sout 1 t bakpoeier. Klits 4 eiers tot liggeel en voeg
Bak ‘n ongebakte tertkors vir 8 minute. Oond 180 gr C. Smelt 1 k choc chips saam met halwe k botter, knippie sout. Haal van
Braai 1 gekapte ui in bietjie botter en voeg ‘n halwe, gekapte groenrissie by. Klits 4 groot eiers en 30 ml melk en giet oor
Oond 180 gr C. Sny 1 lemoen, skil en al in kwarte, sny 1 pakkie dadels kleiner en maak fyn in voedsel verwerker. Los 1
Oond 180 gr C. Meng saam in mengbak: 500 ml Bruismeel, 1 k suiker, kwart t sout. Klits saam: 3 eiers, 150 ml plein jogurt
Bak pannekoeke redelik dun.. Maak vlg sous: Gooi in kastrol: sap van 2 lemoene, 2 E botter, 1 k suiker, halwe t fyn kaneel, kwart
Radio Namakwaland 2022
Geskep deur Fritz Bester