Tot Sy eer.
Search

An-na-na Resepte

Heerlike Hoender

Sit so 10 hoender stukke in kastrol, sprinkel hoenderspeserye oor. Voeg by: 5 E sojasous of worcestersous, 3 E bruin suiker en 3 E heuning,

MEER INLIGTING

Vla Koek

Bak ‘n vanilla grootkoek met 2 lae en sny elke laag horisontaal deur dat jy vier halwe koeke het. Maak Vla vulsel: Gooi 400 ml

MEER INLIGTING

Neute Brownies

Sif saam: driekwart k koekmeel, driekwart k kakao en knippie sout.  Klits saam in mengbak: Halwe k sagte botter, halwe k wit suiker, halwe k

MEER INLIGTING

Mayonaise Gebakte Hoender

Oond 180 gr C.  Pak rou hoemderstukke in oondbak. Sprinkel met hoenderspeserye en kruie, bv. roosmaryn, pietersielie, tiemie. Meng in beker halwe k mayonaise, 2

MEER INLIGTING