Tot Sy eer.
Search

An-na-na Resepte

Spaghetti Bolognaise

Braai saam in bietjie olie: 1 gekapte ui, 1 knoffelhuisie, gekap, 1 gerasperde geelwortel en 1 gekapte greenpepper. Braai 500 gr maalvleis by. Voeg 1

MEER INLIGTING

Kaastert

Gooi 1 groot pak kaas en uie chips onder-in groot, diep tertbak. Druk chips fyner met agterkant van lepel. Oond 180 gr C.  Meng vlg

MEER INLIGTING

Pynappel poffers

Meng saam in mengbak: 375 ml bruismeel. kwart t sout, 125 ml suiker, 1 eier, 250 ml melk, 1 E soutrissiesous en 1 blikkie fyn

MEER INLIGTING

Lekker sous tjops

Geur 125 ml koekmeel met braaivleisspeserye en rol 8 dik vark of lamtjops daarin. Bak alkant bruin en pak in oondpan. Braai 2 gekapte uie

MEER INLIGTING

Koffie Lamsboud

Vryf een medium lamsboud in met volgende. Meng saam: 4 gekapte knoffelhuisies, 1 klein gerasperde ui, 1 klein gekapte rooi brandrissie, 100 ml sterk swart

MEER INLIGTING