Pynappel Broodpoeding
Oond 180 gr C. Smeer ‘n diep oondbak. Breek 8 snye dag-oud witbrood in stukkies. Meng met 1 klein blikkie fyn/stukke pynappel. Klits 4 eiers
Oond 180 gr C. Smeer ‘n diep oondbak. Breek 8 snye dag-oud witbrood in stukkies. Meng met 1 klein blikkie fyn/stukke pynappel. Klits 4 eiers
Sprinkel paprika en hoenderspeserye oor 8 stukke hoender. Braai in bietjie olie. Pak in oond casserol. Braai 1 gekapte ui en mushrooms, gesny, ook greenpepper
Oond 180 gr C. Stroop: Kook 250 ml water, 125 ml suiker, 25 ml asyn en knippie sout saam. Gooi sous in diep oondbak,. Deeg:
Sif 3 k koekmeel en 1 t sout saam. Rasper 250 ml yskoue botter/margarine by. Vryf in met vingerpunte. Voeg 60 ml yskoue water by
Oond 180 gr C. Sny 1 lemoen, skil en al in stukkies en gooi in voedselverwerker en ook 1 pakkie dadels, kleiner gesny. Maak fyn.
Oond 180 gr C. Klits 4 eiers en 375 ml suiker tot donsig. Voeg 125 olie by en klits goed. Sif 1 k koekmeel, 2
Oond 180 gr C. Klits 4 eiers en 375 ml suiker tot donsig. Voeg 125 olie by en klits goed. Sif 1 k koekmeel, 2
Verhit oond 140 gr C. Sny vel en meeste van vet van skaapboud af. Smeer goed in met bietjie olyfolie en 5 fyngedrukte knoffelhuisies. Geur
Smeermengsel: Gooi vlg bestandele in ‘n bak: 30 ml rooiwyn, 30 ml Marmite, 30 ml aangemaakte mosterd, 30 ml sagte bruinsuiker, 30 ml olyfolie en
Sny 4 bar-one [44 gr elk] in stukkies en gooi in groot kastrol. Voeg 120 gr margarine, driekwart k suiker, 5 E gouestroop by. Smelt
Radio Namakwaland 2022
Geskep deur Fritz Bester