Macaroni en Kaas
Oond 180 gr C. Kook 500 gr macoroni en dreineer. Braai 2 gekapte uie, 2 fyn knoffelhuisies en 1 pak bacon stukkies in bietjie olie.
Oond 180 gr C. Kook 500 gr macoroni en dreineer. Braai 2 gekapte uie, 2 fyn knoffelhuisies en 1 pak bacon stukkies in bietjie olie.
Oond 180 gr C. Sif 500 ml bruismeel, halwe t sout en 1 ml koeksoda. Roer 250 ml suiker by. Meng 250 ml fyn, gaar
Oond 200 gr C. Meng saam: 1 blikkie tuna, dreineer. 2 t gekapte ui en 1 E mayonaise en 2 t gekapte pietersielie. Skep in
Geur 1 kg varkvleis blokkies met sout, fyn koljander en peper. Meng marinade: 1 suurlemoen se skil, gerasper, en sap, 2 E heelkorrel mosterd, 5
Oond 180 gr C. Sif 2 k koekmeel, 2 t fyn gemmer, 1 t gemengde speserye, 1 t kaneel, 1 t koeksoda en kwart t
Oond 180 gr C. Voer groot oondpan met bakpapier en spuit goed. Gooi alle bestandele in mengbak: 410 ml suiker, 375 gr sagte botter, 7
Braai 1 gekapte ui in bietjie olie, voeg dan 1 gekapte knoffelhuisie by. Voeg 100 gr maalvleis by en braai tot bruin terwyl jy roer.
Kook ‘n driekwart koppie rou rys in 2 k water met halwe t sout. As alle water weggegook het, trek van stoof en roer 1
Oond 180 gr C. Klits 4 eiers, 375 ml suiker, 125 ml kookolie en 1 t vanilla geursel vir 5 minute saam. Sif 500 ml
Oond 180 gr C, Gooi 1 blikkie fruitcocktail, 410 gr, met sous en al in ‘n oondbak. Klits 2 eiers, 125 ml suiker en 120
Radio Namakwaland 2022
Geskep deur Fritz Bester