Tropiese Ysies
Plaas volgende in voedselverwerker: 1 1/2 k fyn pynappel, 1 piesang, 1 1/2 k coconut melk en t t vanillageursel. Verwerk tot glad en gooi
Plaas volgende in voedselverwerker: 1 1/2 k fyn pynappel, 1 piesang, 1 1/2 k coconut melk en t t vanillageursel. Verwerk tot glad en gooi
Meng saam in mengbak: 1 blik karamelkondensmelk, 1 E kitskoffiekorrels, 200 gr fyngerolde Markiekoekies, 125 gr fyn klapper en knippie sout. Meng deur en rol
2 koppies rys wat gaar gekook i. Lekker groot bak vir klomp mense. Gestel jy het jou rys nou gaar. Klits: ½ koppie wit asyn,
Klits 1 blikkie yskoue Lite Idealmelk styf. Voeg 1 t gelatine, geweek in 1 E koue water en opgelos in 3/4 k kookwater by en
Oond 180 gr C Saam in mengbak: 1 3/4 k suiker, 2 1/2 k koekmeel, 3/4 k kakaopoeier, 2 t bakpoeier, 2 eiers, 1/4 k
Oond 180 gr C Roer saam; 500 gr sagte botter/margarine en 2 k suiker. Klits 2 ekstra groot eiers, 1 k room en 1 k
Oond 180 gr C. Verhit 250 ml melk en 80 ml kookolie. Klits saam: 375 ml suiker en 4 eiers. Sif 500 ml koekmeel, 3
Oond: 180 gr Gooi vlg bestandele in mengbak: 2 1/2 k koekmeel, 3 t bakpoeier, 1 1/2 k suiker, 3/4 k kakaopoeier, 1/2 t sout,
Oond 180 gr C Meng alles saam: 2 blikkies tuna, dreineer, 2 eiers, 100 gr gerasperde kaas, 250 ml room, 1 klein gekapte ui en
Speserymengsel 1/4 tel van elk cayennepeper, fyn koljander, fyn kardemom, vinkelsaad 1/2 tel van elk komynsaad, swartpeper, sout, fyn kaneel knippie fyn naeltjies 1 tel
Radio Namakwaland 2022
Geskep deur Fritz Bester