Tot Sy eer.
Search

An-na-na Resepte

Meringue Nessies

Meringue Nessies 4 eierwitte Knippie sout 250g strooisuiker Verhit oond tot 120°C Klop die eierwitte styf met die sout Voeg nou die strooisuiker lepelsgewys stadig

MEER INLIGTING

Bar-One kolwyntjies

Bar-One kolwyntjies 200g Bruismeel 200g bruinsuiker 90ml kakao 150ml sonneblomolie 100ml suurroom 100ml water 2 eiers 1tl vanilla ekstrak Verhit oond tot 180°C Plaas 10

MEER INLIGTING

Bros Hoender Flenters

BROS HOENDER FLENTERS JOGHURT DOOPSOUS 1 suurlemoen se sap en gerasperde skil ¼ fyngekapte knoffelhuisie 200ml Griekse yoghurt Sout en peper na smaak HOENDER REPIES

MEER INLIGTING

Vrugtepons

Kook stroop van 4 k suiker en 4 k water vir 10 minute lank. Laat afkoel en gooi 6 lemoene se sap, 12 grenadillas se

MEER INLIGTING

Jodetert

Oond 180 gr C.  Maak eers die korse. Klits saam: 60 gr botter, kwart k suiker, 2eiers en 1 t vanillageursel. Voeg by: 2 k

MEER INLIGTING

Lamstjops in Balsamic

Meng saam: 60 ml suurlemoensap, 1 fyn knoffelhuisie, 125 ml balsamic asyn, 30 ml bruinsuiker en vars salieblare. Gooi bo-oor 6 lamtjoppies en sout en

MEER INLIGTING