Tot Sy eer.
Search

An-na-na Resepte

Appel Frummeltert

Oond 180 gr C.     Deeg: Klits 250 ml sagte margarine,200 ml suiker, 1 eier en 1 t vanilla geursel saam. Voeg 625 ml bruismeel, knippie

MEER INLIGTING

Sjokolade Karamel tert

Maak beskuitjie kors van chock-crust koekies en bietjie gesmelte botter, druk vas in tertbak.  Vulsel: Skep 1 blikkie karamel kondensmelk op kors en smeer plat. 

MEER INLIGTING

Kersfees Lamsboud

Meng bestandele vir marinade: 100 gr gesmelte botter, 3 fyngekapte knoffelhuisies, 2 ml suiker, halwe suurlemoen se sap en 125 ml karringmelk. Plaas ontbeende lamsboud

MEER INLIGTING