Tot Sy eer.
Search

An-na-na Resepte

Kaas Beskuitjies

Vryf 500 gr botter in 4 k bruismeel en voeg 500 gr gerasperde cheddarkaas by. Klits 2 eiergele met 1 E suurlemoensap saam en voeg

MEER INLIGTING

Vinnige Pasteideeg.

Plaas volgende bestandele in voedselverwerker: 500 gr koekmeel en 500 gr margarine, yskoud in blokkies gesny. Meng saam in voedselverwerker en voeg dan 1 bakkie

MEER INLIGTING

Mosterd Groenbone

Kook 500 gr groenbone, gekerf in bietjie water vir 5 minute, Dreineer en hou eenkant. Braai 3 uie in skywe gesny, in bietjie olie tot

MEER INLIGTING

Oorskiet Rys Slaai

In groot mengbak: 3 k gaar rys, 1 groot ontvelde, ontpitte tamatie in blokkies, 1 groen soetrissie in blokkies, 1 blikkie heel mielies, dreineer, 1

MEER INLIGTING