Tot Sy eer.
Search

An-na-na Resepte

Growwe Groente Piekels

Plaas volgende in groot kastrol: 5 wortels, geskil en growwe ringe, 4 selderystingels, grof gesny, 20 piekeluitjies, 2 groen appels, in blokkies, 4 k blomkool

MEER INLIGTING

Olie Skons

Oond 200 gr C.  Sif saam 4 k bruismeel en 1 t sout. Klits saam: 325 ml melk, 125 ml olie en 2 eiers. Roer

MEER INLIGTING

Broodslaai

Braai een witbrood, in blokkies gesny, tot goudbruin in vlak olie. Braai bietjie vir bietjie en voeg nog olie by as nodig. Dreineer en hou

MEER INLIGTING